'n Laag geel of groen deursigtige glasuur is vervolgens oor die onderlaag aangebring. Hierdie tegniek is veral in Suid-Europa toegepas. In die Noord-Europese lande en in Engeland is tot die 16e eeu veral gebruiksvoorwerpe en teëls in baie eenvoudige vorms vervaardig en dan met 'n lagie deursigtige loodglasuur bedek. Die https://elektrischer-hubwagen86419.wikibestproducts.com/867451/everything_about_keramiek